ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Dark days for local business as Eskom leaves them powerless

News: 14 December 2007 By Frans van der Merwe
Eskom’s latest nationwide power outages caused havock, inconvenience and serious financial losses locally. A senior spokesperson for the local Chamber of Commerce says Eskom’s handling of the problem can have a devastating long-term effect on private enterprises and local job creation efforts.

“Toetsbeampte tree nie regverdig op nie,” kla ongelukkige inwoner

News: 07 December 2007 By Riaan de Swardt
n Jong inwoner van die Louis Trichardt, Juan Pelser, meen hy is onregverdig deur ‘n munisipale verkeersbeampte behandel, toe hy gegaan het om sy bestuurderslisensie te bekom. Hy sê die beampte het hom sonder enige wettige rede laat druip.

For animals’ sake, leave those crackers

News: 07 December 2007 By Linda van der Westhuizen
With the festive season approaching, the Society for Prevention of Cruelty to Animals (SPCA) has asked the public to refrain from using fireworks on domestic properties.

Verdagtes in Pretorius-moord wag nog vir hofdatum

News: 07 December 2007 By Riaan de Swardt
Die saak teen die twee moord- en roofverdagtes in die opspraakwekkende moordsaak van mev. Ria Pretorius op 2 Januarie vanjaar het Maandag, 3 Desember, in die landdroshof op Louis Trichardt verskyn.

Roof-CD’s” in jou motor kan jou baie duur kos

News: 07 December 2007 By Linda van der Westhuizen
Wat gebeur as jy met vakansie vertrek en in die motor na musiek luister wat jy gekopieer het? Daar is skynbaar ‘n kans dat jy afgetrek en beboet kan word.

Ladies Circle 4 help jong Henco om weer te hoor

News: 07 December 2007 By Riaan de Swardt
Die 10-jarige Henco van der Merwe van Louis Trichardt glimlag breed nadat hy op Vrydag, 30 November, ‘n baie groot, vroeë kersgeskenk ontvang het van Ladies Circle 4.

TLU SA beskou bloedige Desember as “volksmoord”

News: 07 December 2007 By Frans van der Merwe
Alle veiligheidstrukture van die TLU SA Noord is vir die duur van die vakansieseisoen op volle gereedheidsgrondslag geplaas ná ‘n hewige vlaag van gewelddadige aanvalle.

Rowers waag baie, maar buit niks

News: 07 December 2007 By Riaan de Swardt
‘n Groep gewapende rowers het Donderdag, 29 November, ‘n gewaagde rooftog uitgevoer by Palm Motors op Louis Trichardt, maar op die ou end met ‘n leë geldtrommel op die vluggeslaan.

Vrae oor voertuie se veiligheid by karwassery

News: 07 December 2007 By Frans van der Merwe
Nog ‘n voertuig, wat bestuur is in die afwesigheid van die eienaar, is beskadig by ‘n karwas-onderneming in Stubbsstraat op Louis Trichardt. Drie voertuie is reeds beskadig in die oënskynlik onbeholpe hantering van voertuie wat deur hul eienaars by die onderneming gelaat is om skoongemaak te word.