ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Ma en dogter deel van perdry-span na Botswana

Sport: 13 October 2006 By Linda van der Westhuizen
Bekende plaaslike ruiter Leonie van Nieuwenhuizen is gekies vir die Noord-Gauteng senior span wat Saterdag (14de) aan ‘n Afrika uithourit oor 120km in Botswana gaan deelneem.

Man wat vriend doodslaan skuldig aan manslag

News: 13 October 2006 By Riaan de Swardt
Die 23-jarige Kgotlo Frans Meelo, wat aangekla is van die moord op sy vriend, het Dinsdag, 10 Oktober, skuldig gepleit op ‘n klag van strafbare manslag.

Neutdiewe gaan bietjie tyd agter tralies spandeer

News: 13 October 2006 By Riaan de Swardt
Twee van die drie persone wat daarvan aangekla is dat hulle neute op ‘n plaas op Levubu gesteel het, is Vrydag (6de) in die plaaslike landdroshof skuldig bevind.

Verdagtes in Isofo-roof weer voor die hof

News: 13 October 2006 By Riaan de Swardt
Die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle verantwoordelik was vir die gewapende roof by Isofo het Maandag weer in die hof op Makhado (Louis Trichardt) verskyn.

Inwoners mor oor hoë rekeninge en boetes

News: 13 October 2006 By Riaan de Swardt
Belastingbetalers van beide Makhado (Louis Trichardt) en Levubu word weereens getreiter met buitensporige hoë water- en elektrisiteitsrekeninge.

Residents up in arms about ban on water use

News: 13 October 2006 By Frans van der Merwe
The total ban, for a duration of three full years, on the usage of municipal water for residents’ gardens, this week resulted in an angry outcry from residents.

Hooflanddros stry teen kanker

News: 13 October 2006 By Andries van Zyl
Die nuus dat mnr. Sakkie Scheepers, hooflanddros op Makhado (Louis Trichardt) en ‘n legende in eie reg in die gange van justisie, met terminale kanker gediagnoseer is, het as ‘n groot skok gekom vir menige wat hom ken.

"Jammer sal nie die seer wegvat nie"

News: 13 October 2006 By Andries van Zyl
Toe sy vyf jaar oud was, is sy ook gemolesteer. Dit het vir ‘n jaar so aangegaan. Vandag is die 38-jarige ma gelukkig getroud, maar die pyn van dit wat 30 jaar gelede gebeur het, lê nog baie vlak.

The helping hand of the MTT Development Focus

News: 06 October 2006 By Wilson Dzebu
Indigent learners in the Mutale area who would like to further their studies in engineering, law, information technology, communication and medicine can now realize their dreams through the helping hand of the Madzivhanani, Tshidingololwe & Tshithuthuni (MTT) Youth Development Focus.

Tshilisanani wins national essay competition

News: 06 October 2006
A Grade 12 learner from Ligege High School, outside Thohoyandou, made everyone proud when she came out tops in the whole of South Africa during the National School’s Essay Competition on Albinism.

DJ recovers after crash

News: 06 October 2006
A well-known DJ for Phalaphala FM, Mpho Nefale, is recovering from the injuries he sustained during a horrific car accident that involved his car, a Honda Ballade, and a Toyota Hilux bakkie.