Toename in gewelddadige optrede van Zimbabwiërs wek kommer
News:
25 August 2006
By Frans van der Merwe
Die Soutpansberg Distrik Landbou-unie het ‘n dringende versoek aan die nasionale kommissaris van die SAPD gerig om doeltreffende aandag te gee aan die toenemende gewelddadige, gewapende optrede deur Zimbabwiese vreemdes teen inwoners van die Soutpansberg gebied.



