Fietsryers samel geld in vir kinderhuise
News:
01 October 2004
By Linda van der Westhuizen
Fietsryers op ‘n fietsrytoer ten bate van kinders in nood het op Saterdag, 25 September, die dorp besoek. Die plaaslike Tafelronde nooi die gemeenskap uit om steeds bydraes te maak.



