ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Eggs for the unemployed

News: 27 August 2004 By Wilson Dzebu
In a giant move to fight poverty and unemployment, the Department of Agriculture has provided four villagers with 18 layers (egg-laying chickens) each, so that they can sell the eggs to support their families.

Armed robber now a community builder

News: 27 August 2004 By Wilson Dzebu
Through the skills he gained in prison, a reformed former armed robber, now out on strict parole conditions, is making a significant contribution to the development of his community by making and selling sculptures out of old cardboard boxes and green bar soap.

Univen students protest against 32% fee hike

News: 27 August 2004 By Godfrey Mandiwana
Angry students of the University of Venda for Science and Technology, led by SASCO, were on the streets protesting against the 32% fee increment on Wednesday.

Levubu se Dok Muller oorlede

News: 20 August 2004 By Linda van der Westhuizen
Groot hartseer het gevolg op die onlangse afsterwe van ‘n alombekende en beminde inwoner, dr. Koos Muller (75). Die roudiens is op Maandag, 26 Julie, waargeneem deur Pastore Ernie en Craig Whitcomb vanuit die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente op Levubu.

Sake teen Ismail voorlopig teruggetrek

News: 20 August 2004 By Andries van Zyl
Die Staat het Vrydag (13de) verdere uitstel geweier in die saak teen bekende plaaslike besigheidsman, Suliman Ismail (44) en voorlopig alle sake teen hom teruggetrek.

Vrou skenk 104 eenhede bloed

News: 20 August 2004 By Linda van der Westhuizen
Met 104 bloedskenkings agter die rug, is daar min wat dit vir mev. Magriet Hoare-Palmer kan nadoen.

Halfeeufees en Cliviaskou soos min

News: 20 August 2004 By Linda van der Westhuizen
‘n Aanskoulike Cliviafees gaan deel vorm van die halfeeufeesvierings van die N.G. Kerk Soutpansberg-gemeente, wat vanaf 9 tot 12 September gevier sal word.

Man arrested following armed robbery

News: 20 August 2004 By Frank Mavhungu
The police in the Mopani area have arrested a 24-year-old man and charged him with armed robbery following an incident that took place at the Marunwana Trust village in the Calcata Area on Monday afternoon at about 14:00.

Swaar vonnisse vir vrugtediewe

News: 20 August 2004 By Andries van Zyl
Persone wat van hul werkgewers steel, asook mense wat hul skuldig maak aan die diefstal van groente in vrugte kan baie swaarder vonnisse verwag indien hul uitgevang word.

"I am abstaining until the right time"

News: 20 August 2004 By Nthambeleni Gabara
Selected high schools within the Soutpansberg Circuit participated during the annual Life Skills and HIV and Aids programme held at the Lemana Multi-Purpose Centre on August 13.

Skoolhoof se seun oorleef fratsongeluk

News: 20 August 2004 By Frans van der Merwe
Jaco Linde, seun van Louis en Elsje Linde, skoolhoof en onderwyser van Eric Louw, is weer tuis en sterk aan na ‘n noodoperasie weens ‘n ernstige fratsongeluk.

Jong inwoner verdrink in Teems

News: 20 August 2004 By Linda van der Westhuizen
Die tragiese nuus van Johannes Stephanus Oosthuizen (22), beter bekend as Hansie, se verdrinking in die Teemsrivier in London het skokgolwe deur die dorp gestuur.