Michelle in SA binnenshuise krieketspan ingesluit
Sport:
07 May 2004
Michelle van Niekerk, oud-leerling van Hoërskool Louis Trichardt is gekies om die Suid-Afrikaanse Protea-vrouespan te verteenwoordig by die Wêreldbeker Binnenshuise Kriekettoernooi in Sri Lanka.



