Vrot reuk nie ons skuld, sê abattoir
News:
30 April 2004
Bloed wat na bewering in Malherbestraat loop en 'n slegte reuk veroorsaak, was toe al die tyd nie bloed nie, maar rioolwater wat by die mangate uitstoot.



