"Dit is niks anders as goedkoop politiek nie"
News:
22 August 2003
Die Speaker van die Makhado Munisipaliteit, rdl. Joan Hoorzuk, het die afgelope week heftig gereageer op die aantygings wat teen haar gemaak word deur rdl. Marie Helm van die Demokratiese Alliansie



