Zimbabwiërs dankbaar vir skenkings
News:
11 April 2003
'n Groot vrag met plaaslike bydraes vir sorgbehoewende bejaardes in Zimbabwe het verlede naweek veilig in dié buurstaat gearriveer en in die regte hande beland



