Mimi le Roux ernstig beseer in ongeluk
News:
22 February 2002
Die twintigjarige Mimi le Roux, dogter van Boet le Roux van Mollevel Voerkrale, is Maandag in 'n kritieke toestand opgeneem in die privaathospitaal in Pietersburg na 'n ernstige motorongeluk op die Waterpoortpad.



