ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Rekening beloop duisende, maar lesings nie geneem

News: 29 October 2010 By Linda van der Westhuizen
Hoe kry mens ‘n waterrekening van meer R44 000, terwyl die watermeter nie werk nie en die minimum water gebruik word? Dit is frustrasies waarmee mnr. Hannes Strydom van Kotek Staalwerke in die industriële gebied van Louis Trichardt worstel.

Albert net ´n ´gewone ou´ met oog op SA-titel

News: 29 October 2010
Louis Trichardt se eie Mnr. Suid-Afrika-kandidaat, Albert Kruger, het die persoonlikheid, voorkoms en natuurlik die lyf. Mens sal dink dat hy ´n houding sal hê, maar moenie glo nie. Met die intrapslag is dit duidelik dat Albert plat op die aarde staan. In sy eie woorde is hy net ´n "doodgewone ou wat aan die kompetisie deelneem”.

Abandoned Tshikota Township´s RDP project underway

News: 29 October 2010 By Peter Muthambi
A new contractor has at last been appointed to finish the RDP housing project in Tshikota, and residents who have been waiting since 2005 may soon have a permanent roof over their heads.

Lekker reën, maar ai die hael!

News: 29 October 2010 By Andries van Zyl
Die somerreënvalseisoen is Sondag met ‘n verwoestende haelstorm oor die Soutpansberg ingelyf. Veral op Levubu was die oesskade erg, met boere wat tot 50% van hul oeste verloor het.

Major boost for Khubvi quadruplets.

News: 29 October 2010 By Elmon Tshikhudo
The Ambani family of Khubvi, whose daughter, Patricia (30), gave birth to quadruplets last month, received a visit from a senior traditional leader, Vho Thovhele Midiyavhathu Tshivhase.

Polisie moet weer opdok

News: 29 October 2010 By Andries van Zyl
Twee voormanne van ‘n plaas in die Pontdrift-omgewing is finansieel heelwat beter daaraan toe, nadat hulle hul saak van onregmatige arrestasie teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens gewen het.

Tronkstraf volg ná polisielokval

News: 29 October 2010
Toe Dalani Lordwick Mundalamo (31) en sy vriend Richard Nevhulaudzi (29) van Thohoyandou in Augustus verlede jaar van onwettige olifanttande ontslae wou raak, het nie een van die twee die vaagste benul gehad wat vir hulle voorlê nie.

Girl killed, numerous people injured in storm

News: 29 October 2010 By Kaizer Nengovhela
A devastating rain and wind storm hit the villages of Elim, Mpheni, Vleifontein, Munzhedzi, Maila, Nthabalala and Mpofu on Sunday night, killing a little girl, injuring numerous people and causing damage to a large number of houses in the area.

Net vir die pret ry hulle vierde plek los

Sport: 22 October 2010 By Andries van Zyl
Aanvanklik het hulle net gaan ry vir die pret, maar na ‘n algehele 6de plek op die 1ste dag het ambisie hul beetgepak om beter te doen.

Ferreira leaves Leopards, joins Dynamos

Sport: 22 October 2010 By Kaizer Nengovhela
Black Leopards´ new coach, Johnny Ferreira, did not stay very long and signed a year-long contract with rivals Dynamos FC last Tuesday.

Man in court for having sex with donkey

News: 22 October 2010 By Mashudu Netsianda
A 23-year-old Beit Bridge resident was arraigned before the courts last week for allegedly being intimate with a donkey.