Aap-se-kind die keer die sondebok
News:
12 March 2010
By Linda van der Westhuizen
‘n Nuwe euwel het sy kop uitgesteek by die munisipale behuising vir senior burgers in Louis Trichardt. Of dan meer in die kol, hy het sy hand uitgesteek en vullissakke oopgeskeur.



