ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Those who failed to renew still have options

News: 12 June 2009
The renewal period for firearms with regard to the new Firearms Control Act (Act 60 of 2000) ended on March 31 this year, with gun owners who failed to renew having until June 30 to either try and sell their weapons or hand them in at their nearest police station.

Inwoner so byna deur wag uit munisipaliteit gegooi

News: 12 June 2009 By Linda van der Westhuizen
“Ek het nog nooit in my lewe sulke behandeling ontvang waar iemand my uit ‘n gebou wil gooi nie,” sê ‘n gerespekteerde lid van die gemeenskap nadat ‘n sekuriteitswag by die Munisipaliteit klaarblyklik opdrag ontvang het om hom uit die gebou te gooi.

Verdagte vas oor polisiekaptein se kar vol koperdraad

News: 12 June 2009 By Andries van Zyl
Die polisie op Louis Trichardt het Maandag ‘n 30-jarige verdagte aangekeer in verband met die diefstal van ‘n polisiekaptein se voertuig wat op 25 Mei verlate op die Vondelingpad met ‘n vrag gesteelde koperdraad gevind is.

Ouers hoop steeds om seun se oorskot te vind

News: 12 June 2009 By Andries van Zyl
Die ouers van die 36-jarige Johan Nel van Louis Trichardt, wat verlede jaar naby Brits verongeluk het, dring nou aan op ‘n kommissie van ondersoek om vas te stel hoe die Staat daarin kon slaag om hul lieflingseun se oorskot te verloor.

Botha-moordverdagtes vra vir borg

News: 12 June 2009
Die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle op Donderdag, 19 Februarie, die 78-jarige mev. Tienie Botha vermoor het, het weer verlede Vrydag, 5 Junie, in die hof op Louis Trichardt verskyn.

Verskuiwing van kantoor maak inwoners ongemaklik

News: 05 June 2009 By Frans van der Merwe
Inwoners van Musina is ongemaklik met die verskuiwing van Binnelandse Sake se mobiele kantore terug in die rigting van die sentrale sakegebied van die dorp.

Tannie Olive sterf ná kort siekbed

News: 05 June 2009
Die Soutpansberg het die afgelope week met hartseer verneem van die dood van nog ‘n bekende in clivia-kwekersgeledere, tannie Olive Brümmer (65) van Louis Trichardt.

Kaptein se voertuig dalk wel gesteel

News: 05 June 2009 By Andries van Zyl
Die polisie se ondersoek na ‘n voorval waar ‘n polisiekaptein van die SAPD op Louis Trichardt se voertuig op Maandag, 25 Mei, verlate op die Vondelingpad met ‘n vrag gesteelde koperdraad gevind is, duur steeds voort.

“You have to be cruel to be kind”

News: 05 June 2009 By Frans van der Merwe
A grubby urchin appears at your car window, cupped hands extended. “I’m hungry,” he says. In your compassion, you feel moved to put money into those hands. Others give to appease their consciences or because they happen to have a bit of loose change. Whatever the reason, this “charity” is doing the children no favours in the long run.