ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Cholera hits Kutama

News: 16 January 2009 By Peter Muthambi
Several cases of cholera had been reported in the Kutama area since Christmas last year and according to concerned members of the community, at least 25 people have already passed away due to cholera related illnesses.

Bulle en Cheetahs pak mekaar in Polokwane

Sport: 16 January 2009
Bloubul-ondersteuners sal op Vrydag, 30 Januarie hul gunsteling rugbyspan in aksie kan sien in ‘n Super 14-opwarmings­wedstryd teen die Cheetahs op die Peter Mokaba stadion in Polokwane.

‘n Eerste vir Hoërskool Louis Trichardt

News: 16 January 2009 By Linda van der Westhuizen
Vir die eerste keer in die geskiedenis spog Hoërskool Louis Trichardt met twee matrieks wat elk nege onderskeidings het. Die skool het ook ‘n 100% slaagsyfer gehad en is aangewys as een van die top tien skole in die provinsie.

Emmanuel maintains 100% pass rate

News: 16 January 2009
The Emmanuel Christian School outside Louis Trichardt has managed to maintain the school’s 100% matric pass rate for 2008.

Harte geroer tydens uitreik na Zimbabwe

News: 16 January 2009 By Frans van der Merwe
“Ons kyk nou met ander oë na Suid-Afrika, ná ons terugkoms uit ‘n plek wat verskriklik is. Ons mag regtig nie kla nie,” sê lede van die NG Kerk se uitreikaksie wat kos en mediese voorrade vanaf Louis Trichardt aan behoeftige bejaardes in Zimbabwe gebring het.

Rheeder weer terug in die hospitaal

News: 16 January 2009 By Andries van Zyl
Mnr. Bennie Rheeder van Louis Trichardt moes die afgelope week weer opgeneem word vir behandeling in die hoësorgeenheid van die Unitas Hospitaal in Centurion.

Goeie reënneerslae bring hoop vir 2009

News: 16 January 2009 By Andries van Zyl
Dit wil voorkom asof die geleerde mense by die Suid-Afrikaanse Weerdiens se voorspelling van ‘n goeie reënjaar sover in die kol is.

Municipality’s time almost up to make good on promises

News: 16 January 2009
It seems more and more likely that Louis Trichardt’s ratepayers will declare a dispute with the Makhado Municipality. The ratepayers association last year demanded that action plans be presented by the municipality by January 15.

Cholera-gevaar kring verder suidwaarts uit

News: 16 January 2009 By Peter Muthambi & Andries van Zyl
Die cholera-uitbreking in Zimbabwe, wat reeds die lewens van duisende mense in hierdie buurland geëis het, kring steeds verder suidwaarts uit oor die Suid-Afrikaanse grens. Volgens inligting het ten minste 25 mense in die Kutama-gebied, slegs sowat 40km vanaf Louis Trichardt, reeds sedert Kersfees aan cholera-verwante siektes gesterf.

Yellow Birds are the new Total KO champs

Sport: 09 January 2009 By Frank Mavhungu
After winning the Safa Vhembe Mayoral KO competition three months ago, Makhitha Yellow Birds were again crowned as champions, this time of the Total Challenge KO competition two weeks ago. They beat Muledane Giant Killers 4-3 in the final which was staged at the Tshifulanani Stadium.