ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Local lawyer elected to lead national Cultural Forum

News: 24 August 2007 By Linda van der Westhuizen
André Naudé has been elected as chairperson of the South African Cultural Forum, involving representatives of Lydenburg, Pretoria, Potchefstroom, Bloemfontein and the Cape.

OTM veroorsaak kopsere vir gebruikers en besigheid

News: 24 August 2007 By Riaan de Swardt
Talle inwoners kla die afgelope tyd oor die ABSA OTM by Mount Fuji Motors, maar verdere ondersoek het aan die lig gebring dat die OTM ook ‘n kopseer is vir die eienaars van die vulstasie.

Rubicon Civils is Business of the Year

News: 24 August 2007 By Linda van der Westhuizen
A glittering gala event marked the public announcement of the relaunch of the Soutpansberg Chamber of Commerce and the honouring of businessmen for their valued contribution to the economic sector and community.

Eskom-kontrakteur wat onwettiges vervoer beboet

News: 24 August 2007
Mnr. Dries Joubert, voorsitter van TLU SA Noord, het sy kommer uitgespreek oor ‘n voorval op Dinsdag, 14 Augustus, toe ‘n Eskom-kontrakteur gearresteer is omdat hy onwettige Zimbabwiese immigrante teen vergoeding vervoer het

Soutpansberg ‘n paradys vir bergfietsryers

Sport: 24 August 2007 By Anton van Zyl
Die Turbi Hills bergfietswedren wat Saterdag op Louis Trichardt aangebied is, het weer gewys dat die sportsoort in gewildheid toeneem en dat die Soutpansberg-omgewing beskik oor ‘n skatkis vol asemrowende mooi roetes.

Dries en Marius vlieg tweede plek los tydens ROC

Sport: 24 August 2007 By Linda van der Westhuizen
Vlieënier Dries Briers en navigator Marius Schutte van Louis Trichardt behaal ‘n algehele tweede plek in die afgelope naweek se Novas Marine Race of Champions (ROC) en bring twee trofeë huis toe.

Administrasiekoste vat ons pensioen, kla werkers

News: 24 August 2007 By Anton van Zyl
‘n Pensioenfonds wat veronderstel was om te sorg vir ‘n kommervrye oudag, het ontaard in ‘n woordestryd tussen ‘n groepie plaaslike werkers en die administrateurs van die fonds. Die ongelukkigheid gaan oor die feit dat administratiewe koste skynbaar ‘n aansienlike deel van die werkers se pensioengeld opgeslurp het.

Vier deur vlamme verswelg na botsing

News: 24 August 2007 By Riaan de Swardt
‘n Gru-ongeluk op die N1-noord by die Hendrik Verwoerd-tonnels het Woensdagmiddag die lewens geëis van vier mense.

Recognition for local soccer pioneer

Sport: 17 August 2007 By Wilson Dzebu
A man who played an immeasurable role in the development of soccer in the former Republic of Venda was finally recognised after 33 years. More than 300 people gathered at Raluvhimba High School, in Makonde, to celebrate the achievements of Mr Azwinndini Donald Makhado (58) who pioneered the game of soccer in the village more than 30 years ago.

Manchester are the Nev Productions champs

Sport: 17 August 2007 By Frank Mavhungu
Ngwenani Manchester United were crowned the champions for the 2007 Nev Productions KO competition. They beat Table New Comers 1-0 in the final at the Phandulaluvalo grounds in Tshifudi on Saturday.