Weermaglede beboet oor jag in Kruger Nasionale Wildtuin
News:
12 January 2007
By Riaan de Swardt
Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is op 4 Januarie strawwe vonnisse opgelê, nadat hulle daaraan skuldig bevind is dat hulle ‘n Nyala onwettig in die Kruger Nasionale Wildtuin gejag het.



