Padskurke kos die belastingbetaler geld
News:
03 February 2006
By Riaan de Swardt
Roekelose bestuurders wat verkeersreël verontagsaam is besig om die belastingbetaler duisende rande uit die sak te jaag. Danksy hierdie bestuurders is twee verkeersligte Dinsdagoggend in Songozwistraat beskadig tydens twee afsonderlike ongelukke.



