ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Off to Germany to learn about World Cups

News: 24 June 2005 By Wilson Dzebu
Five delegates from Vhembe formed part of a 30-man South African delegation that flew to Germany on an experiential trip on Sunday. The objective of the trip is to establish business contacts with Germany and to share experiences in banking, event management, security, tendering systems and tourism.

Celebrating Youth Day by cleaning graves

News: 24 June 2005 By Wilson Dzebu
While the majority of South Africans were celebrating Youth Day last Thursday, youths of Mukula-Satane decided to celebrate the day by cleaning the graves of the heroes and heroines who died in the liberation struggle.

New-look Entrepreneurs Week

News: 24 June 2005 By Andries van Zyl
The Soutpansberg Chamber of Commerce has taken a new approach towards the hosting of their annual Soutpansberg Entrepreneurs Week from 5 until 10 September this year.

Moenie sommer net geld gee nie

News: 24 June 2005 By Linda van der Westhuizen
Bedelary in die dorp is ‘n probleem wat grootliks toeneem. Help dit werklik om ‘n munt aan ‘n bedelaar te gee en hom in ‘n patroon van afhanklikheid te hou?

Top toekenning vir Limpopo Melkery

News: 24 June 2005 By Andries van Zyl
Limpopo Melkery het op 6 Mei weereens erkenning gekry vir hul kwaliteit suiwelboerpraktyk tydens die Algemene Jaarvergadering van die Meester Suiwelboere Vereniging (Noord).

'n Begrafnis sonder graf?

News: 24 June 2005 By Riaan de Swardt
‘n Begrafnis moes Maandag amper uitgestel word, nadat die munisipaliteit versuim het om betyds ‘n graf vir die diens voor te berei.

British writer jailed after "defending himself"

News: 24 June 2005 By Frans van der Merwe
A spate of contentious and possibly unlawful detentions in Limpopo Province culminated this week in the arrest of a prominent British subject, who received death threats and requested police protection against intruders who allegedly assaulted him in his home on a farm near the town.

Skoknuus oor dood van tweede seun

News: 24 June 2005 By Linda van der Westhuizen
Vir die tweede keer in minder as drie jaar ontvang ‘n bekende gesin die verpletterende nuus dat een van hul kinders in ‘n motorongeluk gesterf het.

Oud-burgemeester oorlede

News: 17 June 2005 By Frans van der Merwe
‘n Voormalige burgemeester van die dorp, mnr. John Genis, is in die ouderdom van 71 jaar oorlede.

Wildstropers baie bedrywig in Musina-distrik

News: 17 June 2005
Wildstropery en wilddiefstal is aan die toeneem in die hele Musina distrik, aldus mnr. Adriaan Potgieter, streeksbestuurder van die Musina-tak van SPOOR (Specialised People On Our Reconnaissance).

Slaghuis teiken van rowers

News: 17 June 2005 By Riaan de Swardt
Die Meat & Eat Slaghuis hier het Dinsdag (7de) die slagoffer geword van ‘n gewapende roof.

Ouers woedend oor kwajongstreek

News: 17 June 2005 By Linda van der Westhuizen
‘n Insident waar skoolpoetse so amper rampspoedige gevolge gehad het, laat bekommerde ouers nadink oor die huidige dissiplinêre stelsel wat vir skole geld.