Vrou oorleef aanval by nuwe plaashuis
News:
21 January 2005
By Andries van Zyl
Mev. Dollie van Blerk kan beslis haarself gelukkig ag om nog te leef, nadat sy deur twee mans by haar nuwe huis oorval is.



