Oud-landdros oorlede
News:
11 July 2003
Inwoners van die Soutpansberg het die afgelope maand met groot hartseer afskeid geneem van oom Chris Theunissen, wat op 18 Junie in die ouderdom van 90 jaar aan kanker oorlede is.



