Weer tyd vir gewilde Bergwedloop
Sport:
27 September 2002
'n Groot hoeveelheid van die streek se top atlete sal eerskomende Saterdag (28ste) weer op Louis Trichardt vergader vir deelname aan die Soutpansberg Atletiekklub se gewilde jaarlikse Bergwedloop.



