ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Fietsdroom word waar vir jong seun

News: 18 January 2002
Goedhartigheid is nog lank nie 'n uitgestorwe deug in Louis Trichardt en omgewing nie. Daarvan kan Dennis Lloyd getuig, terwyl hy op sy splinternuwe rooi Rocky Trail Blazer-fiets sit wat "uit die bloute" vir hom afgelewer is die afgelope feesseisoen.

Beware of fake donors, warns Nenngwekhulu

News: 18 January 2002 By Ndivhuwo Musetha

The Senior Superintendent of Education in the province, Prof Harry Nenngwekhulu, has issued a strong warning against the management of schools not to fall victim of fake donors who collect money from them, while promising them free classrooms.

Laaste grasie om nommerplate te vervang

News: 18 January 2002
Eienaars van voertuie waarvan die nommerplate nie die provinsiale wapen vertoon nie, sal voor 31 Januarie hul nommerplate moet vervang indien hulle vervolging wil vryspring.

Oud-onderwyser lê finaal die tuig neer

News: 18 January 2002
Gewilde veteraan onderwysman, Otto Olivier, is hier in die ouderdom van 68 jaar op 20 Desember oorlede. Hy was 'n geruime tyd siek. Die afgelope ses maande was hy bedlêend.

Die begrafnis was op 29 Desember.

No bursaries for best Economics pupil

News: 18 January 2002 By Ndivhuwo Musetha
The Northern Province's best Economics pupil last year, is frustrated as he is still not sure if he will get funds to start his studies in Chartered Accounting with the University of Cape Town.

Nalatigheid rede vir motorongelukke

News: 18 January 2002
Ongelukke in en om Louis Trichardt het sedert die begin van Januarie die lewens van drie mense geëis. Ten spyte hiervan het verkeers- en reddingspersoneel ietwat van 'n stil vakansietydperk beleef.

"Leadership vacuum" in ANC criticised

News: 18 January 2002
There is increasing dissatisfaction among African National Congress members at grassroots level about the continuing presence of the Interim Leadership Core in the Northern Province, which is not a democratically elected body.

Woman (58) shot dead at Ritavi

News: 18 January 2002 By Frank Mavhungu
The police in the Lowveld are looking for two unknown gunmen who shot and killed a 58-year-old woman.

Minlike Tannie Toets Krügel oorlede

News: 18 January 2002
Een van die dorp se kleurvolle persoonlikhede, mev. Alexandra Elizabeth Krügel (gebore Hamilton) is hier op 8 Januarie, 'n dag voor haar 83ste verjaardag, oorlede.

Krokodil uit "kake van die dood" gered

News: 18 January 2002
'n Twee-en-'n-half meter krokodil is Maandagaand, 14 Januarie van 'n gewisse dood gered, toe mnre. Alex Huth en Vincent Janse van Rensburg (beter bekend as Chucky) vir ta te hulp gesnel het op die openbare pad tussen Timbadola en Siville.

Accommodation needed for eclipse visitors

News: 18 January 2002
This year's solar eclipse is destined to lure thousands of tourists from all over the world to the Soutpansberg region and already accommodation is almost fully booked at popular resorts for the December period.