ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Gru-ongeluk eis 12 lewens

News: 05 February 2010
Die N1-suid tussen Louis Trichardt en Polokwane was Dinsdagoggend weereens die toneel van ‘n gru-ongeluk wat nie minder nie as 12 mense se lewens geëis het.

Ma dring aan op verskoning van koerant

News: 05 February 2010 By Andries van Zyl
Die ma van die tienjarige dogter, wie se stiefpa steeds in aanhouding is op aanklag dat hy onder meer die dogtertjie verkrag het en haar gebruik het vir die vervaardiging van kinderpornografie, dring nou daarop aan dat die Zoutpansberger haar, haar man en haar dogter om verskoning moet vra oor die “nonsens” wat die koerant oor haar man kwytgeraak het.

“Ntsewa must step down” says CA

News: 05 February 2010 By Linda van der Westhuizen
The Chairpersons Association demands that the ‘boss’ of the names council step down before they speak to the council. The South African Geographical Names Council wants to meet the CA and the Makhado Municipality this week.

Ystermanne, en vrou, se uithouvermoë beproef

Sport: 29 January 2010 By Linda van der Westhuizen
Drie ystermanne van Louis Trichardt, of te wel een ystervrou en twee ystermanne, het die SpecSavers 70.3 Ysterman-kompetisie in Buffalostad by Oos-Londen op 17 Januarie aangedurf.

Hierdie gewilde driekamp kompetisie staan bekend as die halwe ysterman, en die atlete swem 1.9km, ry 90km fiets en hardloop vir 21.1km.

Ridgeway students excel in exams

News: 29 January 2010 By Linda van der Westhuizen
Academic excellence at Ridgeway Independent School outside Louis Trichardt was proven when the results of last year’s International Conquesta Olympiads arrived.

Roofsaak by kiosk sloer steeds voort

News: 29 January 2010
Die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle in Mei verlede jaar die 24-uur kiosk by Bridge Motors op Louis Trichardt beroof het, se saak is verlede week weereens uitgestel.

Verdagte in aanhouding ná aanval op plaas

News: 29 January 2010
Die vrou wat in Desember verlede jaar ‘n plaasaanval oorleef het, kan nou ‘n bietjie rustiger slaap met die wete dat haar beweerde aanvaller aangekeer is.

DA takes town’s sewerage crisis to a national level

News: 29 January 2010 By Linda van der Westhuizen
The sewerage dilemma of Louis Trichardt has now been reported to the Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Mr Sicelo Shiceka, and the Minister of Water and Environmental Affairs, Ms Patience Sonjica.

Dorp verstik steeds in stink riool-greep

News: 29 January 2010 By Linda van der Westhuizen
‘n Nuwe jaar met nuwe hoop ... Sal die munisipaliteit uiteindelik in rat kom en ‘n nuwe rioolplaas bou en die huidige rioolplaas herstel?

Bloed vloei op streek se paaie

News: 29 January 2010
Dit was ‘n bloedige naweek op die streek se paaie wat motorongelukke en padsterftes betref. Ongelukke het sedert verlede Donderdag die lewens geëis van agt mense, terwyl party in die hospitaal opgeneem is vir behandeling.