Raad vinnig om weer inwoner se krag aan te skakel
News:
27 February 2009
By Nic Hoffmann
Sandra Booysen, ‘n inwoner van Louis Trichardt, het hierdie week eerstehands ervaar hoe die munisipaliteit die wet toepas. Die elektrisiteit by haar huis is afgesny, nadat sy haar munisipale heffings teruggehou het. Gelukkig is dit baie vinnig weer aangeskakel.



