ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

DA in Limpopo questions housing awards

News: 21 November 2008 By Peter Muthambi
The Democratic Alliance in Limpopo was shocked and stunned after it was officially announced in the Legislature that the Limpopo Department of Housing had scooped the Govan Mbeki Award at a ceremony that was held in Durban last Friday.

Fietsryers deel van duisende by 94.7

Sport: 21 November 2008
Heelwat fietsryers van Louis Trichardt het die afgelope naweek die beenspiere gaan oefen tydens hul deelname aan die jaarlikse 94.7 Fietswedren in Johannesburg.

Dodetal op Musina styg

News: 21 November 2008 By Andries van Zyl
‘n Massiewe uitbreking van cholera in Zimbabwe het, volgens inligting, reeds tot die dood van minstens 19 mense op Musina gelei. Die voorkoms van dié dodelik siekte word toegeskryf aan die verslegtende omstandighede en verval van sanitêre infrastruktuur in die buurland.

Dooie verdagte het nie skuld erken in Armitage-moord

News: 21 November 2008
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Woensdagmiddag ontken dat ‘n moordverdagte wat homself in Oktober vanjaar geskiet het, sou erken het dat hy verantwoordelik was vir die moord op ‘n plaasboer van die omgewing, mnr. Martin Armitage.

Zim-krisis veroorsaak morele dilemma

News: 21 November 2008 By Frans van der Merwe
Dit is waarskynlik een van die mees genadelose 100km-stapmarathons op aarde. Daar is geen spanbestuur of begeleidende voertuie en ondersteuners aan die kante van die pad nie.

Storm rig miljoene se skade aan plase aan

News: 21 November 2008 By Frans van der Merwe
Stormskade van miljoene rand is verlede Woensdagaand (12de) aangerig aan oeste in die omgewing van Waterpoort. Minstens nege plase waar groente en vrugte geproduseer word, is getref.

Boere dankbaar vir reën, maar nog is nodig

News: 21 November 2008
Mnr. Jan Viljoen, voorsitter van TLU SA Noord, sê daar is groot dankbaarheid by talle boere in die streek na die wye reën wat in die gebied sedert begin November geval het.

Munisipaliteit manipuleer vergadering, sê SBBV

News: 21 November 2008 By Linda van der Westhuizen
Die wyksvergaderings word gemanipuleer deur die Makhado Munisipaliteit en is ‘n nagmerrie van onbeholpenheid.Dit is die gevoel van die Soutpansberg Belastingbetalersvereniging (SBBV) na afloop van Saterdag se vergadering van Wyk 21.

Raad sê hulle wil Boompark ontwikkel in taxi- en busstaanplek

News: 21 November 2008 By Andries van Zyl
Die Makhado Munisipaliteit het Maandagaand, tydens ‘n spesiale raadsvergadering, teen die aanbevelings van hul eie Uitvoerende Komitee beslis en besluit om Louis Trichardt se Boompark te oormerk vir die ontwikkeling van ‘n sentrale vervoerfasiliteit.

Danger lights for Dynamos

Sport: 14 November 2008
Last weekend saw the affiliates for the National First Division (NFD) play the last matches of their first-round fixtures. It was another shameful weekend for the Giyani-based Dynamos, as they once again gave away significant league points.

Sad end for couple

News: 14 November 2008 By Peter Muthambi
A senior superintendent of the Makhado Municipality’s traffic department allegedly shot and killed his wife and then himself at the public works housing area along the Sinthumule Road on Tuesday.

Axe fells five Mbeki aligned Limpopo mayors

News: 14 November 2008 By Elmon Tshikhudo
The Limpopo Province had a rude awakening on Friday last week with the announcement that the ANC provincial executive committee had axed five of its mayors in the name of poor management and failure to deliver better services to the communities as reasons for their sacking.

However, it is widely believed to be a politically motivated purge. The axed mayors are all alleged to belong to the Mbeki camp and it is rumoured that they were on the verge of joining the newly established political grouping of Mr Terror Lokota.