ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Namib se Duin 7 beproef perd en ruiter

Sport: 06 October 2006 By Linda van der Westhuizen
Die woestyn uithourit in Namibië was ‘n groot ervaring vir die ma- en dogterspan, Leonie en Lanèl van Nieuwenhuizen van Makhado (Louis Trichardt).

Disability can't stop this young prosecutor

News: 06 October 2006 By Riaan de Swardt
The regional court at Makhado (Louis Trichardt) recently said farewell to a brilliant prosecutor, who has moved to Polokwane (Pietersburg) to become a magistrate.

Cattle & Clay-uitstalling 'n eiesoortige belewenis

News: 06 October 2006 By Linda van der Westhuizen
‘n Unieke uitstalling wat ‘n eiesoortige kunservaring bied, tref die streek met die Cattle & Clay uitstalling van plaaslike kunstenaar Claudie Simon.

Dopper breek 'n been tydens Aardklop-fees

News: 06 October 2006 By Frans van der Merwe
“Ek hoop om Vrydag na Pietersburg oorgeplaas te word,” sê Dopper Kruger, bekende inwoner van Makhado (Louis Trichardt) en voormalige stadstesourier vanuit sy hospitaalbed in die Medikliniek op Potchefstroom.

Koerante se nuusmanne presteer by Sanlam-toekennings

News: 06 October 2006 By Andries van Zyl
Personeel van die Zoutpansberger en hul susterskoerant die Limpopo Mirror, het die afgelope naweek weer die kans gekry om skouers te skuur met van die top name in die bedryf tydens die jaarlikse Sanlam Toekennings vir Gemeenskapspers.

Community says final good-bye to André

News: 06 October 2006 By Linda van der Westhuizen
A well-known and well-loved member of the Makhado (Louis Trichardt) and Bandelierkop community, André Smit (63), passed away last week on Thursday.

Vyf stakers weer voor hof oor openbare geweld

News: 06 October 2006 By Riaan de Swardt
Die stakers wat verlede jaar aangekla is van openbare geweld en intimidasie tydens ‘n staking by Limpopo Melkery in September 2005, se saak het Maandag, 2 Oktober, weer voor die hof op Makhado (Louis Trichardt) gedien.

Staat verloor protes-saak, ten spyte van polisie kommissaris se getuienis

News: 06 October 2006 By Riaan de Swardt
Die Staat kon nie hul saak bewys teen die agt inwoners wat gearresteer en aangekla is daarvan dat hulle die pad versper het tydens ‘n vreedsame optog in April 2004 uit protes teen die gevaarlike verkeerssituasie wat veroorsaak is deur vragmotors wat gedwing is om gebruik te maak van die Soutpansbergbergpas nie.

Hoë by tronk aangekla van verkragting

News: 06 October 2006 By Riaan de Swardt
‘n Senior beampte van die Kutama Sinthumule Maksimum Sekuriteitsgevangenis buite Makhado (Louis Trichardt) het Woensdag in die plaaslike streekhof verskyn op klagte van verkragting.

Molesteerder kan dalk net tien maande sit

News: 06 October 2006 By Andries van Zyl en Riaan de Swardt
Johan Dreyer (48) is Vrydag, 29 September tot ses jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy erken het dat hy onsedelike of onbehoorlike dade met dogters jonger as 16 jaar gepleeg het, maar die moontlikheid bestaan dat hy dalk net 10 maande gevangenisstraf hoef uit te dien.

New chapter in the development of UNIVEN

News: 29 September 2006 By Wilson Dzebu
Education students at the University of Venda will now be able to maintain the highest level of academic competency throughout their stay at the institution.