Liga vir plaaslike hengelaars
Sport:
16 December 2005
By Andries van Zyl
Die streek se hengelaars kan begin naderstaan vir deelname aan die Flurian (LMB Makhado) en Nzami Hengelklubs se Saterdag-hengelliga wat vroeg in Januarie 2006 begin.



