Dit was die kleinseun wat die boete gekry het
News:
28 January 2005
By Linda van der Westhuizen
Die SAPS Waterpoort het gereageer na aanleiding van ‘n berig verlede week van ‘n 74-jarige wat in die moeilikheid gekom het omdat hy ‘n hek oopgelos het by ‘n privaat ontwikkeling naby Waterpoort.



