Passie vir vlieg kos twee hul lewens
News:
01 August 2003
By Andries van Zyl
Alhoewel hul passie in die lewe hul einde beteken het, is familielede en vriende dit eens dat dit presies is hoe die 40-jarige Manie du Plooy en 56-jarige "Rafels" Haefele dit sou wou gehad het



