Opgradering van N1 geblameer vir toename in ongelukke
News:
25 October 2002
Ongelukkigheid is deurlopend aan die toeneem rondom die klaarblyklike slakkepas waarteen opgradering- en konstruksiewerk aan die N1-noord tans plaasvind.



