ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

A ticking time bomb …

News: 26 January 2007 By Wilson Dzebu
About fifty households in Musina Nancefield are living on a time bomb, because their houses are slowly sinking into the ground.

SA’s wink vir Madré

Sport: 26 January 2007 By Colleen van Staden
Madré van der Walt, ‘n Graad 11-leerling van Hoërskool Eric Louw op Musina, het verlede naweek tydens die interprovinsiale tweekampkampioenskappe op Nelspruit daarin geslaag om te kwalifiseer vir die nasionale kampioenskappe.

Pitus laat 36 jaar-oue rekord spat

Sport: 26 January 2007 By Linda van der Westhuizen
n Atletiekrekord wat 36 jaar lank gestaan het, het verlede week gespat toe Pitus Maiwashe van Hoërskool Louis Trichardt die 100meter in 11.40 sekondes afgenael het.

De la Rey, De la Rey ... weet besoekers wie is hy?

News: 26 January 2007 By Linda van der Westhuizen
De la Rey, De la Rey, sal jy die boere kom lei…" Dié liedjie wat Bok van Blerk se kompaksyf al amper platinumstatus gegee het, het ‘n nuwe belangstelling in die geskiedenis laat ontstaan.

Astrante dief laat werknemer in die war

News: 26 January 2007 By Riaan de Swardt
‘n Baie astrante boef het Dinsdag ‘n werknemer van Compro IT in Makhado (Louis Trichardt) heel in die war gelaat.

Banke in spervuur oor laai van geld

News: 26 January 2007 By Riaan de Swardt
Die toename in die getal rooftogte in strate voor bankinstellings laat al hoe meer die vraag ontstaan of bankinstellings en sekuriteitsmaatskappye enigsins nog ontsag het vir menselewens.

Lasbrief uitgereik vir arrestasie van ses melkery-betogers

News: 26 January 2007 By Riaan de Swardt
Lasbriewe is vandeesweek deur die landdroshof op Makhado (Louis Trichardt) uitgereik vir die arrestasie van die ses betogers wat teregstaan op klagte van openbare geweld en intimidasie, na ‘n staking by Limpopo Melkery verlede jaar.

Geen verklaring vir vrektes van dorp se duiwe

News: 26 January 2007 By Riaan de Swardt
Duiwe was nog altyd een die mees algemene voëlspesies wat in Makhado (Louis Trichardt) aangetref is; tog het verskeie inwoners ‘n afname in hul getalle begin merk.

Merriam may soon have arms again, thanks to Noor family

News: 26 January 2007 By Anton van Zyl
A local businessman has come to the rescue of a woman who lost both her arms in a taxi accident in 2005. The Solly and Zohra Noor Foundation provided the additional R47 000 needed for a special prosthetic arm for Merriam Mabuza.