ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Goeie reën is pure plesier

News: 24 November 2006 By Linda van der Westhuizen
Die deurdringende reënneerslae van die afgelope naweek is beskryf as "pure plesier" en die boere is vervul met dankbaarheid.

Oom Sakkie sterf na kankersiekbed

News: 24 November 2006 By Andries van Zyl
Alhoewel medici hom nie lank gegee het om te leef nie en baie die geleentheid gehad het om afskeid te neem van hom, het die nuus van mnr. Sakkie Scheepers (oftewel oom Sakkie) se dood die afgelope naweek steeds as ‘n skok gekom vir baie.

Sommige spaar water, maar ander sproei

News: 17 November 2006 By Riaan de Swardt
‘n Inwoner wat sy voertuig vuil teruggekry het nadat dit by ‘n plaaslike motorhandelaar gelos is vir ‘n diens, moes hoor dat die handelaar nie meer gedienste motors mag was nie en dat hulle reeds daaroor beboet is.

Duisende gebuit tydens koelkamer-roof

News: 17 November 2006 By Andries van Zyl
Sewe gewapende mans het vroeg Woensdagoggend die perseel van Soutpansberg Koelkamers binnegestorm en oomblikke later met ‘n groot hoeveelheid kontant op die vlug geslaan.

Malaria-gevalle te danke aan “taxi-muskiete”

News: 17 November 2006 By Frans van der Merwe
Net enkele gevalle van "taxi-malaria" kom jaarliks langs die N1 buite die hoë-risiko malariagebiede in Limpopo Provinsie voor. Makhado (Louis Trichardt) is nie ‘n malaria-gebied nie, sê mnr. Phillip Kruger van die malaria beheersentrum op Tzaneen.

Bekende weldoener skielik oorlede

News: 17 November 2006 By Frans van der Merwe
Ek weet nie hoe ons sonder hom sal klaarkom nie," was vandeesweek die verbysterde reaksie van talle welsynsorga-nisasies op die nuus van Henning Viljoen se dood.

Matriekseun in mesgeveg doodgesteek

News: 17 November 2006 By Colleen van Staden
‘n Agtienjarige matriekleerling van Hoërskool Eric Louw op Musina, Stephan van der Merwe, is Saterdagoggend omstreeks 03:00 dood aan veelvuldige steekwonde, na ‘n mesaanval by die Impala Lily Motel op dié grensdorp.