ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Dorp se eerstes verloor 15-18 in finaal

Sport: 26 August 2005 By Linda van der Westhuizen
Die twee top eerste rugbyspanne in Limpopo, Louis Trichardt se dorpspan en Pietersburg Dorp, het Saterdag (20ste) in Polokwane gesorg vir skitterende rugby tot in die doodsnikke van die wedstryd.

Triegies struikel in eindstryd

Sport: 26 August 2005 By Linda van der Westhuizen
Hoërskool Louis Trichardt se O/15A-rugbyspan het op 20 Augustus in die finaal vir die Beeldtrofee vir kleiner skole die onderspit gedelf teen Schweizer Reneke.

Begraafplaas in skokkende toestand

News: 26 August 2005 By Riaan de Swardt
Inwoners het hul na die media gewend om hul frustrasie weer te gee oor die skokkende toestand van die dorp se munisipale begraafplaas.

Vrywillige koper/verkoper kwessie steeds relevant

News: 26 August 2005 By Frans van der Merwe
Die gesprek oor “vrywillige verkoper, vrywillige koper” is nog lank nie afgehandel nie. Hierdie beginsel is die grondslag van ‘n volgende beginsel, naamlik eiendomsreg, wat in die Suid-Afrikaanse Grondwet verskans word.

Gemeentelede reik uit na buurlande

News: 26 August 2005 By Linda van der Westhuizen
Instansies in twee buurlande is met woord en daad bygestaan deur ‘n plaaslike gemeente se uitreikspan wie se hande vir enige werk reggestaan het.

"Bonzai" se skoene moeilik gevul

News: 26 August 2005 By Linda van der Westhuizen
“Met sy nommer vier skoene het hy ‘n nommer veertien spoor getrap,” sê ‘n kollega van oorlede adjudant offisier Willie van Rooyen van die Lugmagbasis Makhado.

Aroma se inbrekers het 'n soet tand

News: 26 August 2005 By Linda van der Westhuizen
‘n Inbraak by Aroma Delikatessen in die Ackermansentrum in Rissikstraat is omhul van onsekerhede, maar die polisie word geloof vir hul vinnige reaksietyd.

Standbeeld om Venda-leier te vereer

News: 26 August 2005 By Andries van Zyl
Te midde van die Hooggeregshofsaak oor die omstrede naamsverandering van die dorp Louis Trichardt na Makhado, is owerhede tans druk besig met die oprigting van ‘n standbeeld ter ere van die eertydse Venda-leier, Makhado.

"Departement moet betaal vir lisensie-fiasko"

News: 26 August 2005 By Frans van der Merwe
Die hoogs omstrede rybewysfiasko in die Limpopo Provinsie is finaal die nekslag toegedien deur ‘n hofbevel, uitgereik in die Pretoriase Hoërhof.

Steeds vrae oor 15-jarige in volwasse polisiesel

News: 26 August 2005 By Frans van der Merwe
‘n Ondersoek is aan die gang na die wyse waarop twee jeugdiges verkeerdelik deur die polisie op Mara saam met volwasse verdagtes oornag in ‘n sel toegesluit is waarin een van hulle in polisie aanhouding dood is.